Fraseboek

af Maande   »   ti ኣዋርሕ

11 [elf]

Maande

Maande

11 [ዓሰርተሓደ]

11 [‘aseriteḥade]

ኣዋርሕ

awariḥi

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Tigrinja Speel Meer
Januarie ጥ- ጥ_ ጥ- -- ጥሪ 0
a-a---̣i a______ a-a-i-̣- -------- awariḥi
Februarie ለ-ቲት ለ___ ለ-ቲ- ---- ለካቲት 0
aw-r--̣i a______ a-a-i-̣- -------- awariḥi
Maart መ--ት መ___ መ-ቢ- ---- መጋቢት 0
t’i-ī t____ t-i-ī ----- t’irī
April ሚ--ያ ሚ___ ሚ-ዝ- ---- ሚያዝያ 0
t-i-ī t____ t-i-ī ----- t’irī
Mei ጉ--ት ጉ___ ጉ-በ- ---- ጉንበት 0
t’--ī t____ t-i-ī ----- t’irī
Junie ሰ- ሰ_ ሰ- -- ሰነ 0
le--tī-i l_______ l-k-t-t- -------- lekatīti
Dit is ses maande. እ--- ሽዱ-- ኣዋ-ሕ እዮ-። እ___ ሽ___ ኣ___ እ___ እ-አ- ሽ-ሽ- ኣ-ር- እ-ም- ------------------- እዚአን ሽዱሽተ ኣዋርሕ እዮም። 0
l--a-ī-i l_______ l-k-t-t- -------- lekatīti
Januarie, Februarie, Maart, ጥሪ- -ካቲ-------፣ ጥ__ ለ____ መ____ ጥ-፣ ለ-ቲ-፣ መ-ቢ-፣ --------------- ጥሪ፣ ለካቲት፣ መጋቢት፣ 0
lek----i l_______ l-k-t-t- -------- lekatīti
April, Mei en Junie. ሚ---፣-ጉ-በ---ሰ--። ሚ____ ጉ____ ሰ___ ሚ-ዝ-፣ ጉ-በ-ን ሰ-ን- ---------------- ሚያዝያ፣ ጉንበትን ሰነን። 0
m---bīti m_______ m-g-b-t- -------- megabīti
Julie ሓምለ ሓ__ ሓ-ለ --- ሓምለ 0
m-g--īti m_______ m-g-b-t- -------- megabīti
Augustus ነሓሰ ነ__ ነ-ሰ --- ነሓሰ 0
m-g--ī-i m_______ m-g-b-t- -------- megabīti
September መስ--ም መ____ መ-ከ-ም ----- መስከረም 0
mī--zi-a m_______ m-y-z-y- -------- mīyaziya
Oktober ጥቕ-ቲ ጥ___ ጥ-ም- ---- ጥቕምቲ 0
m--a-iya m_______ m-y-z-y- -------- mīyaziya
November ሕዳር ሕ__ ሕ-ር --- ሕዳር 0
mīyaziya m_______ m-y-z-y- -------- mīyaziya
Desember ታ-ሳስ ታ___ ታ-ሳ- ---- ታሕሳስ 0
gun---ti g_______ g-n-b-t- -------- gunibeti
Dit is ook ses maande. እ----ው- ሽዱሽ--ኣዋርሕ-እየን። እ______ ሽ___ ኣ___ እ___ እ-ኦ-‘-ን ሽ-ሽ- ኣ-ር- እ-ን- ---------------------- እዚኦም‘ውን ሽዱሽተ ኣዋርሕ እየን። 0
gu-i--ti g_______ g-n-b-t- -------- gunibeti
Julie, Augustus, September, ሓ-ለ- ነ-ሰ- መስ--ም፣ ሓ___ ነ___ መ_____ ሓ-ለ- ነ-ሰ- መ-ከ-ም- ---------------- ሓምለ፣ ነሓሰ፣ መስከረም፣ 0
guni-eti g_______ g-n-b-t- -------- gunibeti
Oktober, November, Desember. ጥ-----ሕዳርን--ሕ-ስን ጥ____ ሕ___ ታ____ ጥ-ም-፣ ሕ-ር- ታ-ሳ-ን ---------------- ጥቕምቲ፣ ሕዳርን ታሕሳስን 0
se-e s___ s-n- ---- sene

Is Latyn ’n lewende taal?

Engels is deesdae die belangrikste universele taal. Dit word wêreldwyd geleer en is baie lande se amptelike taal. Vroeër het Latyn dié rol vervul. Latyn is oorspronklik deur Latyne gepraat. Hulle was die inwoners van Latium, met Rome as die middelpunt. Die taal het saam met die uitbreiding van die Romeinse Ryk versprei. In die antieke wêreld was Latyn die moedertaal van baie mense. Hulle het in Europa, Noord-Afrika en die Midde-Ooste gewoon. Die Latyn wat gepraat is, het egter baie van klassieke Latyn verskil. Dit was ’n omgangstaal wat Volkslatyn genoem is. In geromaniseerde streke was daar verskillende dialekte. In die Middeleeue het nasionale tale uit die dialekte ontwikkel. Tale wat uit Latyn afstam, is Romaanse tale. Hulle sluit Italiaans, Spaans en Portugees in. Frans en Roemeens is ook op Latyn gegrond. Maar Latyn het nooit regtig uitgesterf nie. Dit was tot die 19de eeu ’n belangrike handelstaal. En dit het die taal van geleerdes gebly. In die wetenskap is Latyn nou nog baie betekenisvol. Baie tegniese terme se wortels is in Latyn. Verder word Latyn nog as ’n vreemde taal in skole geleer. En universiteite verwag dikwels ’n kennis van Latyn. Al word dit nie meer gepraat nie, is Latyn dus nie dood nie. In die laaste jare het Latyn ’n terugkeer beleef. Die aantal mense wat Latyn wil leer, het weer begin toeneem. Dit word steeds as die sleutel tot die taal en kultuur van baie lande beskou. Skraap die moed bymekaar om Latyn te probeer! Audaces fortuna adiuvat , wie waag, sal wen!