Fraseboek

af Gevoelens   »   am ስሜቶች

56 [ses en vyftig]

Gevoelens

Gevoelens

56 [ሃምሣ ስድስት]

56 [ሃምሣ ስድስት]

ስሜቶች

simētochi

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Amharies Speel Meer
lus hê ፍላጎ- --ር ፍ___ መ__ ፍ-ጎ- መ-ር -------- ፍላጎት መኖር 0
si-ēt--hi s________ s-m-t-c-i --------- simētochi
Ons het lus. እኛ-ፍላ-ት-አለ-። እ_ ፍ___ አ___ እ- ፍ-ጎ- አ-ን- ------------ እኛ ፍላጎት አለን። 0
s--ēto--i s________ s-m-t-c-i --------- simētochi
Ons het nie lus nie. እ- -ላጎ--የ--ም። እ_ ፍ___ የ____ እ- ፍ-ጎ- የ-ን-። ------------- እኛ ፍላጎት የለንም። 0
filag-t--meno-i f_______ m_____ f-l-g-t- m-n-r- --------------- filagoti menori
om bang te wees መፍ-ት መ___ መ-ራ- ---- መፍራት 0
f-l-g--i--en--i f_______ m_____ f-l-g-t- m-n-r- --------------- filagoti menori
Ek is bang. እኔ ፈ-ቻ--። እ_ ፈ_____ እ- ፈ-ቻ-ው- --------- እኔ ፈርቻለው። 0
filago-------ri f_______ m_____ f-l-g-t- m-n-r- --------------- filagoti menori
Ek is nie bang nie. እ--አልፈ---። እ_ አ______ እ- አ-ፈ-ሁ-። ---------- እኔ አልፈራሁም። 0
in-a-filag--i -l-n-. i___ f_______ ā_____ i-y- f-l-g-t- ā-e-i- -------------------- inya filagoti āleni.
om tyd te hê ጊ- -ኖር ጊ_ መ__ ጊ- መ-ር ------ ጊዜ መኖር 0
i-y- fil--ot- ā-e-i. i___ f_______ ā_____ i-y- f-l-g-t- ā-e-i- -------------------- inya filagoti āleni.
Hy het tyd. እሱ ጊዜ አ-ው። እ_ ጊ_ አ___ እ- ጊ- አ-ው- ---------- እሱ ጊዜ አለው። 0
in-a fi-a--t---leni. i___ f_______ ā_____ i-y- f-l-g-t- ā-e-i- -------------------- inya filagoti āleni.
Hy het nie tyd nie. እሱ -ዜ የለ--። እ_ ጊ_ የ____ እ- ጊ- የ-ው-። ----------- እሱ ጊዜ የለውም። 0
in------ago-i ye-e-i-i. i___ f_______ y________ i-y- f-l-g-t- y-l-n-m-. ----------------------- inya filagoti yelenimi.
om verveeld te wees መደ-ር መ___ መ-በ- ---- መደበር 0
i-y-----a--ti-ye-e-i--. i___ f_______ y________ i-y- f-l-g-t- y-l-n-m-. ----------------------- inya filagoti yelenimi.
Sy is verveeld. እሷ-ደብ-ታ-። እ_ ደ_____ እ- ደ-ሯ-ል- --------- እሷ ደብሯታል። 0
in-a -il----- y-l---mi. i___ f_______ y________ i-y- f-l-g-t- y-l-n-m-. ----------------------- inya filagoti yelenimi.
Sy is nie verveeld nie. እ- -ልደበ---። እ_ አ_______ እ- አ-ደ-ራ-ም- ----------- እሷ አልደበራትም። 0
mefirati m_______ m-f-r-t- -------- mefirati
om honger te wees መራብ መ__ መ-ብ --- መራብ 0
m-f-r--i m_______ m-f-r-t- -------- mefirati
Is julle honger? እርቧ---? እ______ እ-ቧ-ኋ-? ------- እርቧችኋል? 0
mef--a-i m_______ m-f-r-t- -------- mefirati
Is julle nie honger nie? አልተ-ባችሁም? አ________ አ-ተ-ባ-ሁ-? --------- አልተራባችሁም? 0
in- f-r---a----. i__ f___________ i-ē f-r-c-a-e-i- ---------------- inē ferichalewi.
om dors te wees መጠ-ት መ___ መ-ማ- ---- መጠማት 0
inē ----cha-e-i. i__ f___________ i-ē f-r-c-a-e-i- ---------------- inē ferichalewi.
Hulle is dors. እነሱ---ም-ዋል። እ__ ተ______ እ-ሱ ተ-ም-ዋ-። ----------- እነሱ ተጠምተዋል። 0
inē feri--al--i. i__ f___________ i-ē f-r-c-a-e-i- ---------------- inē ferichalewi.
Hulle is nie dors nie. እ-- --ተጠ--። እ__ አ______ እ-ሱ አ-ተ-ሙ-። ----------- እነሱ አልተጠሙም። 0
i---āl-f----um-. i__ ā___________ i-ē ā-i-e-a-u-i- ---------------- inē āliferahumi.

Geheime tale

Ons wil met taal vir ander uitdruk wat ons dink en voel. Begrip is dus die belangrikste doel van ’n taal. Maar soms wil mense nie deur almal verstaan word nie. Dan dink hulle geheime tale uit. Geheime tale boei mense al duisende jare lank. Julius Caesar het byvoorbeeld sy eie geheime taal gehad. Hy het gekodeerde boodskappe na alle dele van sy ryk gestuur. Sy vyande kon nie die kodeboodskappe lees nie. Geheime tale is beskermde kommunikasie. Ons onderskei onsself van ander deur geheime taal. Ons wys dat ons aan ’n eksklusiewe groep behoort. Daar is verskeie redes waarom ons geheime taal gebruik. Minnaars skryf van alle tye hul briewe in kode. Sekere professionele groepe het ook hul eie tale. So is daar tale vir towenaars, diewe en sakemense. Maar geheime tale word meestal vir ’n politieke doel gebruik. In byna elke oorlog word geheime tale ontwikkel. Weermagte en geheime dienste het hul eie kenners van geheime tale. Kriptografie is die wetenskap van kodering. Moderne kodes word op ingewikkelde wiskundige formules gebaseer. Dis baie moeilik om hulle te ontsyfer. Sonder kodetaal sou ons lewe ondenkbaar wees. Mense werk deesdae oral met gekodeerde data. Kredietkaarte en e-pos werk almal met kodes. Veral kinders dink geheime tale is opwindend. Hulle geniet dit om geheime boodskappe met vriende uit te ruil. Geheime tale is selfs nuttig vir die ontwikkeling van kinders… Dit bevorder skeppingsvermoë en ’n aanvoeling vir taal!